Wela-Wela Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2023
Lyrics
Is jy gereed vir my
Hie kom ek
Ek was stil gewies
guess who's back
EK is hie omte wen
Ja dais my plan
Jy kamos sien ek doenit
Die lewe is tough en moelik
Lewe reg vani dood kom skielik
As die lewe jou druk
Dan druk jy trug
Jy kamos sien ek doenit
Chesrae Megan wili hoori
Post n pic dan loep da stories
Jou verhouding is opi rotse
Ek dink jy mekeer insurance
Ja
gan haal uit dai polis
Van hier praat os net in kodes
123 nous jy verlore
Verlore ja verlore
Pre Chorus:
Wela wela
Jy issan nou jella
Jy soek heeltyd my aandag
Try jou luck in Dezemba
Aiiii
Wela wela
Jy issan nou jella
Jy soek heeltyd my aandag
Try jou luck in Dezemba
Sit jou brille op en hou vimy dop
Eke vat nou oor
Vani lewe is kort
Maak gebruik van jou kans
Van more is it te laat
From east to west
Op jou bors
Im on your chest
Jy lyk dors
Jy lyk depressed
Ja ek is hie
Nous jy upset
Jy post nou iets op jou status , wat mos nou kamstag vimy is , en ek dink jys my getuies but jysan heeltyd n hater .
Sleeks
Goooi hai heupe
Doenit lekke
Doenit saggies
Ja soes eke
Linker voetjie na die regter
Lig jou arems
Soos vegter
Linker voetjie
Regte voetjie
Draai jou om
En doenit lekker
Lig jou arem soos n vegter
Jy doenit anou lekke
Ja jy doenit nou soes eke
Wela
Sit jou brille op
Wela wela singing
Goooi hai heupe
Doenit lekke
Doenit saggies
Ja soes eke
Linker voetjie na die regter
Lig jou arems
Soos vegter
Linker voetjie
Regte voetjie
Draai jou om
En doenit lekker
Lig jou arem soos n vegter
Jy doenit anou lekke
Lig it op
Drop it laag
Skinki dop
Maak nou klaa
Ali bruse
Is Da
Pak jou sak
Lat os maats
En daai nou weer